BORGE

Besighede wat as borge betrokke raak by die skool, kry blootstelling deur middel van omsendbriewe aan ouers, advertensieborde en teenwoordigheid tydens byeenkomste en aktiwiteite.

Baie dankie aan die volgende borge wat ons skool  ondersteun:

Oases Water

Office National

ADT Sekuriteit

Eerste Rugby span -Mnr Rudi Meyer (Centurion Mag Repairs)

Ander Projekte

Hoe u ons skool kan ondersteun:

MySchool Projek

Makro Centurion