Finesse Dogters

Finesse is ‘n eksklusiewe aktiwiteit vir alle graad 7 dogters. Die meisies kry blootstelling aan verskeie vaardighede wat haar help voorberei vir die Hoërskool.

Daar is ‘n fooi van R50 per kwartaal betrokke, wat aangewend word vir sprekers en benodighede vir die verskeie aktiwiteite. Daar is ook ‘n t-hemp beskikbaar @ R120.

Wanneer – Maandae 13:45-15:00 (Program sal aangeheg word)