INSKRYWINGS VIR 2017/2018

Epos vir inskrywings : inskrywings@laerskoolswartkop.co.za

Laai gerus die aansoekvorms hier af:
Gr R – Gr 7

DOKUMENTASIE BENODIG BY INSKRYWING VAN LEERLINGE

Laai hier die vorm af:  Gr R en Gr 1          of           Gr 2 – Gr 7

  • Oorplasingssertifikaat van vorige skool.
  • Laaste rapport/verslag van vorige skool
  • Bewys van adres (W&L rekening).
  • Geboortesertifikaat van leerling.
  • ID dokumente van ouers.
  • Skoolfondsrekening van vorige skool.
  • Ander belangrike inligting waar van toepassing. (Egskeidingsooreenkoms, Toesig en beheer dokumente, Sielkundige en ander ondersteunings-verslae)

Aansoeke sal by ontvangs van alle dokumente gekeur word, waarna ouers in kennis gestel sal word.

Meer inligting

Gr R Ouerinligtingstuk

Gr 1 en 2 Ouerinligtingstuk – 2017

Gr 3 Ouerinligtingstuk – 2017