KLEREBANK

Die skool beskik oor ‘n klerebank met goeie gehalte en bekostigbare tweedehandse klere. Skool rekkies en dassies is ook beskikbaar by die klerebank.

Dit is oop vanaf 7h00 tot 7h30 in die oggende en 13h15 tot 14h00 in die middae

Enige tweedehandse skoolklere as skenkings is welkom.