KOMMUNIKASIE

D6 School Communicator

Vanaf 2016 implimenteer die skool ook die skoolkommunikeerder (D6 Communicator) wat die skool in staat sal stel om meer effektief met u te kommunikeer en wat u die geleentheid bied om op hoogte te bly van die bedrywighede by die skool.

Hierdie toepassing (“app”) kan op u rekenaar of slimfoon, vanaf die internet, afgelaai word deur die volgende skakel te volg http://d6technology.com/downloads.php