LIEFDADIGHEIDSKOMITEE

Ons skool het 'n Liefdadigheidskomitee, wat een keer 'n kwartaal uitreik na behoeftige gemeenskappe, instansies of mense in nood. Swarries neem deel en help met skenkings. Swarries gee om!