MAKRO CENTURION

 
 Laerskool Swartkop het ’n ooreenkoms gesluit met Makro Centurion. ’n Persentasie van alle aankope wat ons ouers by Makro doen, word aan die skool terugbetaal!
Ouers wat reeds ’n Makro-kaart het, kan hulle kaart laat koppel aan Laerskool Swartkop deur na die navrae toonbank in die winkel te gaan, of kliek hier om dit aanlyn te koppel.
Familie en vriende is ook welkom om hulle kaarte te laat koppel!

Ouers wat nog nie aansoek gedoen het vir ’n kaart nie, kan hier kliek vir die vorm in Afrikaans. Voltooide vorms moet asseblief, so gou moontlik, skool toe gestuur word.

Kliek hier om meer inligting oor die wonderlike program uit te vind.

Besoek gerus hulle webblad by www.makro.co.za