SNOEPIE

Ons skool beskik oor ’n Snoepie wat heerlikke etes en lekkernye aan ons kinders voorsien.

Kliek hier vir die Snoepie se pryslys. (binnekort beskikbaar)

*Neem asseblief kennis dat veranderinge op die pryslys soms mag plaasvind. Die aangepaste pryslyste sal op die webblad geplaas word wanneer dit vanaf die snoepie ontvang word.