SWARRIE ‘CLICK’ FOTO’s

Swarrie-"Click"is 'n fotografie klub waar ons Laerskool kinders meer leer oor 'n kamera en hoe om kreatief foto's te neem. Tye van klasse is Maandae vanaf 15h00 tot 16h00 in Kwartaal 2 en 3. Kostes beloop R200 vir 2019 wat 'n opwindende uitstappie insluit. Vir meer meer inligting kontak Me. S. Groenewald