Die Naskoolsentrum staan onder die direkte beskerming van die Beheerliggaam van Laerskool Swartkop.
Mev Elria Geerlings (Adjunkhoof) (elria.geerlings@laerskoolswartop.co.za) en Mnr Albert Korf (Departementshoof) (albert.korf@laerskoolswartkop.co.za) is verantwoordelik vir die bestuur en organisasie van die Naskoolsentrum.
Vooruit betaalbaar oor 11 maande (Januarie – November)
R1 050 per maand per kind.
Let wel: Een kalendermaand skriftelike kennis moet gegee word indien u die naskool wil kanselleer.
Bankbesonderhede: Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor OF per direkte bankoorplasing: Rekeninghouer: Primêre Skool Swartkop Bank: ABSA Bank Takkode: 33 54 45 Tipe Rek: Tjek Rekeningnr: 16606 700 48 Verwysing: Familiekode + Naskool U familiekode is verkrygbaar by die adminkantoor. Gebruik asb korrekte verwysing (familiekode) om te verhoed dat u betaling verkeerd geallokeer word.