Swarrie Swot Skool

Die leerders se skoolwerk is nou beskikbaar op Microsoft Teams, ook genoem Swarrie Swot Skool.

Alle leerders het toegang tot die platform. Die leerders het elkeen ‘n e-posadres en “password” van die skool.    Hierdie e-posadres sal gebruik word om die Microsoft Teams te gebruik. Die e-posadres is u kind se naam.(punt)van@laerskoolswartkop.co.za bv. (jan.vandeventer@laerskoolswartkop.co.za).

Die eerste keer aanteken wagwoord is P@ssw0rd

Vir tegniese navrae kontak: Mnr Marius Bornman – marius@laerskoolswartkop.co.za

Hier is die volledige video wat u sal verduidelik hoe om dit te doen: