Naskool - Swarrie Karnallies

Laerskool Swartkop se eie Swarrie Karnallies Naskool is oop van 06:00 tot 18:00 tydens skoolkwartale asook tydens skoolvakansies (uitgesluit Desember).
Kontak ons gerus vir navrae!

Finansies

Bankbesonderhede:
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor OF per direkte bankoorplasing
Rekeninghouer :
Primêre Skool Swartkop
Bank:
ABSA Bank
Takkode:
33 54 45
Tipe Rek:
Tjek
Rekeningnr:
16606 700 48
Verwysing:
Familiekode + Naskool U familiekode is verkrygbaar by die adminkantoor.
Gebruik asb korrekte verwysing (familiekode) om te verhoed dat u betaling verkeerd geallokeer word.
Scroll to Top