Neonloop

Leer begin by ons

Dit is vir ons as skool aangenaam om jou as voornemende Swarrie te verwelkom. Ons as Swarries kom uit ‘n Rotsvas verlede en bly Koersvas die toekoms in. ‘n Swarrie se Visie is om ‘n gelukkige en trotse skoolgemeenskap te wees. Ons streef daarna om in harmonie elke kind se volle potensiaal te ontwikkel sodat hulle die toekoms rotsvas en koersvas kan betree.

Gryp elke geleentheid aan wat die skool jou bied, hetsy dit op akademie, leierskap, sport- of kultuurgebied is. Ons nooi jou uit om deel te word van die dinamiese skool met entoesiastiese onderwysers, ouers en kinders. Saam kan ons ‘n ware wenspan wees.

Baie welkom.

Opedag

OPEDAG

Ons nooi graag alle Graad RR tot 1 ouers en kleuters van 2024 na ons Opedag met ‘n opwindende boeremarkstyl waar ons by elke stalletjie spog met alles wat ons trotse skool bied, saam met die Tjominis!

Klik vir meer inligting

Aktiwiteite

C0322-1273651

Leessentrum

WhatsApp Image 2022-02-15 at 9.38.33 AM

Robotika

C0324-43896519

Musieksentrum

Nuus

Wheelie

Swarries in 'n oogopslag

Leerlinge
0
Personeel
0
Vakke
0
Aktiwiteite
0

Gebeurtenisse

Scroll to Top